Skip to product information

Donatello & Volksie

Regular price R 285.00
Sale price R 285.00 Regular price R 285.00
Tax included.

Author: Marion Erskine

Imprint: Queillerie Publishers (Pty) Ltd

Publisher: Queillerie Publishers (Pty) Ltd

ISBN: 9780795802072

Op Oukersaand sit Zoë Zietsman alleen voor haar rekenaar. Vanaand is die aand, besluit sy terwyl sy as “Volksie” op die Matchmate-webwerf inteken. Só ontmoet sy vir “Donatello”, 'n advokaat wat sy klerekas volgens kleur rangskik en net suiwer Afrikaans praat. Zoë, daarenteen, meng haar taal, ry nog met haar Vespa en leef vir joga. Wanneer hulle mekaar uiteindelik in die vlees ontmoet, is die gevolge katastrofies én skreeusnaaks.
READ MORE