Draers van Die Lig: 200 Oordenkings vir Vandag (Paperback)
Regular price
R 295.00
Sale price
R 295.00
Regular price
R 295.00
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Author: Lux Verbi
ISBN: 9780796322708
Draers van die Lig is 200 oordenkings vir mense vandag, geskryf deur goeie vriende Stephan Joubert en Johan Smith. Die oordenkings is relevant, kragtig en op die man af en bespreek alledaagse kwessies soos gebed, naasteliefde, vergifnis en genade en hoe om steeds draers van die Lig in die wêreld vandag te wees.
READ MORE
