Drie Moorde In Die Baai (Paperback)
Regular price
R 350.00
Sale price
R 350.00
Regular price
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Author: Madelein Rust
ISBN: 9780798185080
Bianca Fabricious, hygromanskrywer en nuwe eienaar van die Strandlopergastehuis op St. Helenabaai, het skaars haar voete gevind of die uitsig voor haar kamervenster verander in ’n misdaadtoneel.
Bianca probeer haarself as verdagte uitskakel en die regte boosdoener aan die kaak stel, maar dit veroorsaak ’n hele reeks onvoorsiene gebeure . . .
Dié spanningsvolle en skerpsinnige intrige is boonop propvol kwinkslae én ontluikende romanse.
READ MORE
