Skip to product information

Druk speel!

Regular price R 280.00
Sale price R 280.00 Regular price R 280.00
Tax included.

Author: Lapa Publishers

ISBN: 9781776355525

Hoe gemaak wanneer jy filmstudie as 'n genre in jou klas moet behandel? Druk speel! is spesiaal geskryf om onderwysers te help om die hoe en wat van filmanalise beter te kan verstaan. Nie net help flimstudie met leerders se verbetering van visuele geletterdheid nie, maar dit bevorder ook kritiese denke. Volkleurfoto's van Suid-Afrikaanse films word gebruik om filmiese aspekte te verduidelik.Aspekte soos die volgende word bespreek: * verskillende vorme van films * kamerawerk * redigering * kostuums en grimering * musiek en klank * hoe om resensies te skryf.
READ MORE