Skip to product information

Dryfveer

Regular price R 230.00
Sale price R 230.00 Regular price R 230.00
Tax included.

Author: Tinus Viviers

ISBN: 9781928268055

Wat is dit wat mense dryf om daardie fyn lyn tussen reg en verkeer doortesteek, welwetende dat hulle in die proses oor die krans gaan ry? Die karakters in Dryfveer is geen uitsondering nie. Mpumalanga Wholesale Suppliessestelsel spesialis wordvermoor en Karl-Jan Schoeman ontbloot bedrog. Beleef die spanning saam met hom, Eileen Wessels wat die rekenaarskelm moet soek en kaptein Marcus Dube wat die kriminele ondersoek na die moord en 'n ontvoering lei. Voeg hierby ʼn sluimerende romanse, 'n listige vrou wat bedreig voel, en die vonke spat.
READ MORE