Skip to product information

Duinhuis: Smake. Geure (Paperback)

Regular price R 435.00
Sale price R 435.00 Regular price R 435.00
Tax included.

Author: Isabella Niehaus

Imprint: Human & Rousseau (Pty) Ltd

Publisher: Human & Rousseau (Pty) Ltd

ISBN: 9780798174350

In Duinhuis nooi Isabella Niehaus jou uit om te kom aansit om die Langtafel op die Duin.

Kom vind uit waar haar kosfilosofie vandaan kom, wie haar manier van kook beïnvloed het en leer die mense ken wat haar kosloopbaan rigting gegee het. Die kookboek sluit haar uiters bekende Duinmossels en -oesters, en menige geregte uit haar reise soos Spaanse platbrood, tarte tatin en coq au vin in.

Met bydraes deur bekendes asook hartsvriende.

Price & availability exclusive to the online store.
READ MORE