Skip to product information

Eerste Leesboeke: Die Towerhelm - Leesvlak Wit: 'n Wiking-Avontuur

Regular price R 70.00
Sale price R 70.00 Regular price
Tax included.

Author: Cath Jones

ISBN: 9781928446552

Toe Hannes by sy ouma gaan kuier, is hy baie verveeld.
Maar toe grawe hu in die tuin en ontdek 'n ou helm. Dit is 'n towerhelm. Hy sit dit op en word teruggevoer na die tyd toe die Winkings die see regeer het. Sal Hannes weer sy pad huis toe vind?

READ MORE