Skip to product information

Eerste Liefde Omnibus 1 (Paperback)

Regular price R 210.00
Sale price R 210.00 Regular price R 210.00
Tax included.

Author: Janie Oosthuysen, Helen Brain

ISBN: 9780798181785

Drama, humor . . . en natuurlik liefde en liefdesdriehoeke. Drie van die gewildste Eerste Liefde-stories in een. In Rugbyballe en bikini’s kan niks Anelle se vakansie op Duinebaai bederf nie. Maar hoekom laat Martin haar so anders voel? In Daar’s’n ou in my aarbei-smoothie steek ’n geheime bewonderaar boodskappe in Yolandé se tas weg. In My hart klop muffins laat die ou met die Franse naam Kat se hart jaag. Maar wat is Pierre se donker geheim?
READ MORE