Skip to product information

Eerste sprokies: Jan en die boontjierank (Out of Print)

Regular price R 100.00
Sale price R 100.00 Regular price
Tax included.

Author: Ballon Media

Imprint: Human & Rousseau (Pty) Ltd

Binding / Format: Paperback / softback

Publisher: Human & Rousseau (Pty) Ltd

Page Count: 24

ISBN: 9780798177849

Lank gelede was daar 'n arm seun, Jan, wat saam met sy ma in 'n huisie gebly het. Op 'n dag het Jan se ma nie meer geld vir kos gehad nie. "Gaan verkoop ons koei op die mark," se sy toe vir Jan. By die mark het Jan 'n skelm slagter ontmoet. "Ek wil julle koei graag he," het die slagter gese, "maar ek het nie geld nie. Kom ons ruil, dan gee ek vir jou towerboontjies wat jou so ryk soos 'n koning sal maak." Hierdie titel is deel van 'n heerlike reeks eenvoudige voorlees-stories.
READ MORE