Skip to product information

Eerste Tree: Hallo, Nuwe Baba! (Paperback)

Regular price R 95.00
Sale price R 95.00 Regular price R 95.00
Tax included.

Author: Townhouse Publishing

ISBN: 9780798184625

Is daar 'n nuwe baba op pad? Dis so opwindend! Maar met 'n nuwe boetie of sussie in die huis gaan baie dinge verander.

Hierdie aktiwiteitsboek berei kinders speel-speel voor op 'n groeiende gesin. Met boeiende aktiwiteite wat emosionele uitdrukking aanmoedig sal kinders gereed en opgewonde wees vir hierdie nuwe ervaring.

READ MORE