Ek! Ek! Ek! Herken En Hanteer Narsiste (Paperback)
Regular price
R 285.00
Sale price
R 285.00
Regular price
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Author: Riette Rust
Imprint: LAPA Publishers
Binding / Format: Paperback / softback
Page Count: 248
ISBN: 9780799367447
Hy is aantreklik, sjarmant en intelligent. Hy dra jou op die hande en julle hang aan mekaar se lippe. Maar dan begin dinge verander. Hy vereis voltyds aandag, goedkeuring en bewondering. Vir jou gevoelens en behoeftes voel hy vere. Trouens, hy beheer jou ten volle. Hy het selfs jou drome by die venster uitgegooi. Niks is ooit sy skuld nie en hy se ook nie hy is jammer nie. Waag jy dit om hom teen te gaan, of te kritiseer, gooi hy 'n woedebui wat 'n tweejarige sal laat skaamkry. Riette Rust ondersoek die narsisme-epidemie; hoe om narsiste te herken en te hanteer. Dit sluit in vroee waarskuwingstekens, al die eienskappe, asook 'n kontrolelys, sodat jy kan kyk of jy met 'n narsis te doen het. Of dalk self een is.
READ MORE
