Skip to product information

Ek lees self _Boekpak 3

Regular price R 350.00
Sale price R 350.00 Regular price R 350.00
Tax included.

Author: Wendy Maartens

Imprint: LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms)

ISBN: 9781776357512

In hierdie fantastiese leesreeks vertel Wendy Maartens die klassieke dierestories in eenvoudige taal wat selfs die huiwerigste beginnerlesers kan baasraak.

Titels in die boekpak:
  • Ek lees self 13 Rooi hen bak brood
  • Ek lees self 14 Die drie rammetjies rof
  • Ek lees self 15 Padda word kwaad
  • Ek lees self 16 Muis red leeu se lewe
  • Ek lees self 17 Die gans wat goue eiers kon lê
  • Ek lees self 18 Sprinkaan leer werk
READ MORE