Eleksie Op Erdvark (Paperback)
Regular price
R 290.00
Sale price
R 290.00
Regular price
R 290.00
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Author: Rudie Van Rensburg
Imprint: Queillerie Publishers (Pty) Ltd
Page Count: 224
ISBN: 9780795803000
Soois Swart se sukkelende koerantjie op Erdvark in die Knersvlakte berig sonder moderne tegnologie oor die naderende munisipale eleksie. Vir die eerste keer in 'n dekade word die BA Minus deur twee ander partye teengestaan. Die regerende party beywer hulle vir die behoud van kleinhuisies en die opposisie vra vir vernuwing in die vorm van spoeltoilette. Wanneer 'n horingadder in 'n kleinhuisie 'n inwoners op 'n kwesbare plek pik, klap die eerste eleksieskoot amptelik.
READ MORE
