Elisabet se Oorlog (Paperback)
Regular price
R 375.00
Sale price
R 375.00
Regular price
R 375.00
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Author: Helene De Kock
ISBN: 9780798181914
Dis 1938 en Elisabet Uys se onrus oor haar voorgenome huwelik met Johannes Barnard groei saam met die gerugte dat daar dalk ’n tweede Groot Oorlog mag uitbreek. Gepantser met Ouma Liesbet se raad besluit sy kort voor haar troue om die verlowing te verbreek en vrou-alleen na Europa te reis. Sal Elisabet in die oorloggeteisterde London vryheid en onvoorwaardelike liefde vind?
Helene de Kock op haar beste.
Helene de Kock op haar beste.
READ MORE
