Elton die verskriklike April verloor dit (Paperback)
Regular price
R 175.00
Sale price
R 175.00
Regular price
R 175.00
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Author: Carin Krahtz
ISBN: 9780624081852
Elton April is kwater as kwaad. Sy ma is meer gereeld by die huis, maar soms moet hy vir haar instaan as verpleegster vir die aftreeoord se ingroeitoonnaels en hoofpyne. Gelukkig kry hy opleiding in noodhulp by Hoërskool Horison, waar hy nou in Gr 8 is. Sy beste pelle Dawid en Lesedi is in 'n ander skool, en Jireh, die skarminkel van Tekkie Town se flêtse, is 'n senior in sy skool. En sy ma is swanger. Die aarde kan hom maar insluk.
READ MORE
