Engele om ons: Alles-in-een joernaal
Regular price
R 210.00
Sale price
R 210.00
Regular price
R 210.00
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
"Engele is oral om ons, altyd, selfs in ons asem." - Eileen Elias Freeman. 'n Jaar vol engele! Hierdie unieke dagboek en joernaal vir kinders bevat nie net plek om elke dag jou gedagtes neer te skryf nie, maar is propvol engele. Engele om ons is 'n kombinasie van dagstukkies en gebede, aanhalings en idiome, gedigte en rympies, Bybelstories en ander staaltjies oor al die wonders van engele ... en nog baie meer.
READ MORE
