Skip to product information

Enkele Vergete Wyshede van Confucius (Paperback)

Regular price R 205.00
Sale price R 205.00 Regular price R 205.00
Tax included.

Author: Andre Jansen

ISBN: 9781776403356

Die enkele faktor wat al hierdie verhale saamsnoer, is dat elkeen presies 500 woorde lank is. Die doel van die versameling is allermins om diep in die kompleksiteit van die lewe te delf of ewige lewenswaarhede voor te hou, maar bloot om te vermaak. Sommige sal jou lekker laat lag, ander jou tog 'n bietjie laat nadink, en almal jou vir 'n oomblik van jou daaglikse sorge laat vergeet. Liefdesverhale, wetenskapfiksie, geskiedkundig geankerde verhale, spanningsverhale, gruwelverhale en talle meer.
READ MORE