Skip to product information

Fiela se kind: Graad 12: Die drama

Regular price R 195.00
Sale price R 195.00 Regular price R 195.00
Tax included.

Author: Tafelberg Publishers Ltd

ISBN: 9780624073635

Die driejarige seuntjie van Elias en Barta van Rooyen raak spoorloos weg in die Knysna-bos. In die Lange Kloof, anderkant die berg, ontferm Fiela Komoetie haar oor 'n “weggooilam” wat een nag voor haar deur kom huil. Die een kind is Lukas, die ander Benjamin. Is dit dieselfde kind? Dié raaisel word nege jaar later oopgekrap deur twee sensusmanne wat die wit kind met die blou oë by 'n bruin gesin in die Lange Kloof kry.
READ MORE