Fiela Se Kind (Film Uitgawe)
Regular price
R 390.00
Sale price
R 390.00
Regular price
R 390.00
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Author: Dalene Matthee
Imprint: Tafelberg Publishers Ltd
Publisher: Tafelberg Publishers Ltd
ISBN: 9780624087823
Die driejarige seuntjie van Elias en Barta van Rooyen raak spoorloos weg in die Knysna-bos. In die Lange Kloof, anderkant die berg, ontferm Fiela Komoetie haar oor ’n weggooilam wat een nag voor haar deur kom huil. Die een kind is Lukas, die ander Benjamin. Is dit dieselfde kind? Dié raaisel word nege jaar later oopgekrap deur twee sensusmanne wat die wit kind met die blou oë by ’n bruin gesin in die Lange Kloof kry.
Fiela se kind is ’n boek met ’n warm hartklop, dit is ’n boek oor moederliefde, oor liefde wat oor alle grense heen strek. “Hierdie roman bevestig op skitterende wyse dat min mense by Dalene Matthee kan kers vashou as dit by die vertelkuns op sy eerste en onderhoudendste kom.” - André P. Brink, Rapport

READ MORE