Skip to product information

Flippie word 'n vlieg (Paperback)

Regular price R 170.00
Sale price R 170.00 Regular price R 170.00
Tax included.

Author: Fanie Viljoen

ISBN: 9780639602424

Waarskuwing: Een van die hoofstukke in hierdie boek is superjiggie!

Sal jy daarvan hou om plekke te ruil met ’n VLIEG?

Natuurlik nie.

DIT SAL AAKLIG WEES!

Maar dis presies wat met Flippie Visagie gebeur. So, moet liewer nie die boek lees nie. Dit gaan jou NAAR maak. Rêrig-êrig naar!

READ MORE