Skip to product information

Flora (Paperback)

Regular price R 320.00
Sale price R 320.00 Regular price R 320.00
Tax included.

Author: Engela Ovies

ISBN: 9780798182898

Engela Ovies se jongste roman is ’n hartroerende verhaal oor ’n dapper tienermeisie se liefde vir haar sibbe. Dit getuig van medemenslikheid en vergifnis – eerlik, deernisvol en opreg.
READ MORE