Skip to product information

Gebedskaartjies Geanker in die Woord (Cards)

Regular price R 199.00
Sale price R 199.00 Regular price R 199.00
Tax included.

Author: Christian Art Gifts

ISBN: 6006937147249

Die 150 kort en kragtige oordenkings in Geanker in die Woord sal mans aanmoedig om tyd in God se Woord deur te bring, dit te lees en in hulle lewens toe te pas.

Elkeen van die 75 kaartjies wat weerskante gedruk is, bied ’n betekenisvolle oordenking, lewegewende teksvers en ’n kragtige gebed.
READ MORE