Geheim in die Riete (Paperback)
Regular price
R 240.00
Sale price
R 240.00
Regular price
R 240.00
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Author: Constant van Graan
ISBN: 9780624095330
'n Karavaanpark klink dalk na 'n idilliese plek om te woon, maar Kruhan Malherbe dink nie so nie. Die plek is vol eienaardige mense en daar's geen vriende nie. Een nag volg Kruhan twee otters tot anderkant die riete, na waar 'n vriendelike seun op 'n vlot sit en braai. Timma is die vriend waarop Kruhan gewag het! Terug in die karavaanpark hoor hy stories van mense wat verdwyn het: die eienaar se kleindogter, en ses jaar vantevore, ’n elfjarige seun. Kan Timma help om die raaisels op te klaar?
READ MORE
