Skip to product information

Geheim van die Gruwelsand (Paperback)

Regular price R 192.00
Sale price R 192.00 Regular price R 320.00
Tax included.

Author: Zirk van den Berg

ISBN: 9780795710346

Moordenaars. Afpersers. Nazis in die Namib. En dis by verre nie die ergste waarmee die diamantsmokkelaar Barra Nel hier laat in 1942 te kampe het nie. Nie as die Nazinavorsers se eksperimente skeefloop en liederlike gedrogte in die woestyn ontketen nie. Hy moet wegkom. Maar wat dan van Hedda, die Duitse laboratorium-assistent wat allerlei lyflike fantasieë by hom wakker maak?

Geheim van die gruwelsand is ’n barre konkoksie van lekkerlees-genres: skop-skiet-en-wonder, wetenskapfiksie, geskiedkundig en griller, met ’n strooisel liefdesverhaal daarby. Lékker!
READ MORE