Skip to product information

Geliefde Sprokies (Hardcover)

Regular price R 275.00
Sale price R 275.00 Regular price R 275.00
Tax included.

Author: Madelein Mansiet

ISBN: 9781920660550

Kom deel in die wonderw?reld van sprokies … ?n hele fantasiew?reld saamgevat in ses klassieke stories vir ure se lees- en kykgenot vir jonk ?n oud. Die besondere illustrasies deur Valentine Iokem verryk die teks en voer die kind mee op ?n onvergeetlike ontdekkingsreis diep die verbeeldingsw?reld in ? Eendag, lank, lank gelede …

READ MORE