Skip to content

Genesing vir Elke Vrou - Oorkom jou Emosionele Wonde (Paperback)

by Joyce Meyer
ISBN: 9780796324078
Product in Stock: Yes
Sold out
Original price R 280.00 - Original price R 280.00
Original price
R 280.00
R 280.00 - R 280.00
Current price R 280.00
Add to Wishlist
Joyce Meyer put inspirasie uit haar eie geskiedenis van mishandeling om te wys hoe Jesus Christus se verlossende liefde vroue se emosionele wonde kan genees en vreugde terugbring in hul lewe. Joyce rig vroue na die Woord en die lewensveranderende wysheid wat daarin te vinde is. Genesing vir elke vrou lei die leser deur dit wat hulle terughou in die lewe en om hul ware identiteit op te eis as geliefde van Christus.

x

x