Skip to product information

Gerugte Van 'n Ontvoering

Regular price R 350.00
Sale price R 350.00 Regular price R 350.00
Tax included.

Author: Chris Karsten

Imprint: Human & Rousseau (Pty) Ltd

ISBN: 9780798182393

Teen die tyd dat Harry Grimbeek in Mosambiek opgespoor word, is sy ma al dae lank dood. Het haar eensame lewe Gusta tot selfdood gedryf? En wat het van haar kosbare skildery deur ’n Vlaamse Meester geword? Van die oomblik dat hy in sy ma se luukse penthouse in Ponte Towers instap, kry Harry die reuk van ’n groot gekonkel.
 
’n Vermeende moord, ’n vermeende ontvoering . . . en Ella Neser
READ MORE