Skip to product information

Goorste Week Ooit: Dinsdag (Paperback)

Regular price R 200.00
Sale price R 200.00 Regular price R 200.00
Tax included.

Author: Eva Amores, Matt Cosgrove

ISBN: 9780798184021

Justin Chase het MAANDAG skaars oorleef, en nou is dit . . . DINSDAG! Sy kat is steeds weg en is waarskynlik deur aliens ontvoer. Hy skaam hom meer as ooit vir sy pa. Hy het onverwags op die ergste manier moontlik ’n internetsensasie geword. Boonop val fotodag by sy nuwe skool saam met die Wetenskap Skouspel en dit ontaard in ’n bibberboud- en tandeklapramp van epiese proporsies!
READ MORE