Skip to product information

Die Goorste Week Ooit! Maandag (Paperback)

Regular price R 200.00
Sale price R 200.00 Regular price R 200.00
Tax included.

Author: Eva Amores, Matt Cosgrove

ISBN: 9780798183918

Justin Chase het die GOORSTE WEEK OOIT! Sy ma het pas met 'n vampier getrou. Sy pa ry 'n reuse toilet op wiele. Sy kat is waarskynlik deur aliens ontvoer. ’n Boelie maak sy eerste dag by ’n nuwe skool HEL. En op die oomblik hang hy voor sy hele klas aan die rand van 'n duiktoring met 'n gehekelde swembroek wat besig is om baie vinnig te verdwyn!

En dis nou eers. . . MAANDAG!
READ MORE