Gouelokkies en die Professor (Paperback)
Regular price
R 110.00
Sale price
R 110.00
Regular price
R 110.00
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Author: Cecilia Nortje
ISBN: 9781779870162
Op skool was sy dié meisie: mooi en gewild met skatryk ouers.
Tien jaar later is Connie Verster se lewe ’n omgekeerde sprokie: van Gouelokkies tot Aspoestertjie. Nou is sy ’n gesk eide enkelouer wat spartel om kop bo water te hou.
Dan stap die destydse bleeksiel Stef Neetlingh op ’n dag by haar gastehuis in. Connie herken glad nie die aantreklike man nie. Stef is dit te wagte: Vir hom is Connie steeds die goue meisie wat vaaljapies soos hy miskyk. Hoekom kan hulle dan nie ophou om aan mekaar te dink nie?
READ MORE
