Haas Das se Nuuskas: Episode 3 (Paperback))
Regular price
R 195.00
Sale price
R 195.00
Regular price
R 195.00
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Author: Louise Smit
ISBN: 798175273
Haas Das, die geliefde nuusleser van Diereland, en sy assistent, Piet Muis, is terug met Diereland se manewales in hierdie veelkleurige leesboeke. In hierdie uitsending vind die opwindende stoeigeveg tussen die Gemaskerde Wonder en Kongo Kangaroe plaas, maar die diere moet ook vlug vir 'n gevaarlike veldbrand in Diereland. Die gewilde Haas Das- stories word opnuut uitgebeeld deur Vian Oelofsen se pragtige illustrasies.
READ MORE
