Handpop-badboek 2: Tamaai Tier
Regular price
R 100.00
Sale price
R 100.00
Regular price
R 100.00
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Author: Lapa Publishers
ISBN: 9780799398021
Badtyd is prettyd saam met Tamaai Tier! Hierdie handskoenpop-badboeke met helderkleurige illustrasies sorg vir hope pret in die bad! Die boeke het ook holtes wat as vingerpoppe gebruik kan word. Die boekies is nie net pret nie, maar ook interaktief en opvoedkundig en sluit die volgende temas in: teenoorgesteldes; kleure; syfers; en geluide
READ MORE
