Skip to product information

Hart Onder Arres (Paperback)

Regular price R 110.00
Sale price R 110.00 Regular price R 110.00
Tax included.

Author: Judy Troskie

ISBN: 9781779870575

Joernalis Cecile se humeur is net so warm soos haar vlamrooi hare en kaptein Ruan de Wet laat dit elke keer opvlam. Cecile is nuut by die plaaslike koerant en niks gaan haar keer om die scoop te kry oor die diefstal van die blou diamante nie. Dit plaas haar egter direk in die spervuur. En dan dreig haar hart boonop om sag te word om Ruan. Gaan hy haar hart kan vasboei of gaan sy weereens eerder vlug as veg?
READ MORE