Skip to product information

Hart van klip

Regular price R 100.00
Sale price R 100.00 Regular price R 100.00
Tax included.

Author: Didi Potgieter

Imprint: LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms)

ISBN: 9780639607313

Die vonke spat behoorlik ...

Christi is die jongste lid van die suksesvolle Country-groep, Steely Susters. Haar skoonheid laat die meeste mense twyfel in haar talent en sy is daarop uit om hulle verkeerd te bewys. Na haar vorige verhouding traumaties geëindig het, weet sy dit is nou haar kans om op haar loopbaan te fokus.

Dan loop sy weer vir Richard Barret raak.

Die sexy Ierse musikant en een van die grootste foute van haar lewe. Sy weet dit is die beste om heeltemal uit sy pad te bly, maar wanneer ’n familietragedie dié twee forseer om saam op Steely Hills te bly, spat die vonke behoorlik!
READ MORE