Die Ontwaking van Winter 1: Hartklop (Paperback)
Regular price
R 270.00
Sale price
R 270.00
Regular price
R 270.00
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Author: Sunel Combrinck
Imprint: LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms)
ISBN: 9781776354412
Die dood. Dis al waaraan Lumi kan dink en in ’n poging om seker te maak dat sy verder as haar sewentiende verjaarsdag leef, word sy deur haar peetouers in ’n kosskool vir tienerfae gesit. Hier vind sy haarself vasgevang in ’n web van onbeheerbare faemagte, nuwe vriende en ’n vyand wat net nie wil los nie.
En dan is daar Colden Breakspear. Die donkerkop, blou-oog Kruisfae wat haar gedagtes gevangene hou, maar iets pla. Waarom is hy amper belangriker as wat sy is vir twee van die sterkste faemonarge in Tír na hÓige? En wat presies het hulle ouers met alles te doen?

READ MORE