Skip to product information

Helaas

Regular price R 240.01
Sale price R 240.01 Regular price R 240.01
Tax included.

Author: Naledi

ISBN: 9781776172375

Helaas is 'n bundel wat ondermeer staan in die teken van die toenemende ouderdom en naderende dood. Talle intertekstuele heenwysings na veral Nederlandse digters en hul werk, en die tweede helfte van die bundel bestaan uit vertalings uit die Middelnederlandse letterkunde, sowel van bekende, klassieke gedigte. Heelwat humoristiese en satiriese eie gedigte (ook liefdesverse). In hierdie bundel word daar op intellektuele wyse 'n groot verskeidenheid onderwerpe hanteer en interessant genoeg sluit dit juis ook emosionele sake in. Die digter besin oor sy herkoms en sy toekoms, sy huis, sy lewe in sy gesin, maar ook oor ander digters en skrywers, oor sensitiewe en oor intellektuele kwessies. Die gestrooptheid en direktheid van die verse spreek die leser aan... daar is veel in die bundel wat meevoerend en ontroerend is.
READ MORE