Helene De Kock: Keur 10 (Paperback)
Regular price
R 290.00
Sale price
R 290.00
Regular price
R 290.00
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Author: Helene De Kock
ISBN: 9780798184182
In Plek van die bittermaan besluit die beeldskone Tessa , ’n ongetroude enkelma, om met haar seuntjie stad toe te vlug waar sy “anoniem” sal kan wees. Maar dis nie so maklik nie en sy word voor hartverskeurende keuses gestel.
In Kamer van die stormwind moet die jong Jessica afskeid neem van haar man wat ná ’n rugbybesering al maande in ’n koma is. Maar ten spyte van die hartseer, bly sy steeds deel van die stroom van die lewe.
READ MORE
