Helene de Kock Keur 5 (Paperback)
Regular price
R 320.00
Sale price
R 320.00
Regular price
R 320.00
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Author: Helene de Kock
ISBN: 9780798180535
Hierdie keur bevat vier ontroerende verhale wat tot op die laaste bladsy genot sal verskaf. Man van gister is ’n plaasroman oor die lief en leed van vier jongmense. In’n Bruid vir vier seisoene gaan hou Sanet Bornman in Venesië vakansie waar sy ontstellende nuus ontvang oor haar verloofde. In Huwelik in die herfs besoek Amara Londen om helderheid te kry oor Pieter Cronjé se huweliksaansoek. Uur van die sewester is ’n spannende liefdesverhaal wat afspeel in die Oos-Vrystaatse berge.
READ MORE
