Skip to product information

Helene de Kock Keur 7 (Paperback)

Regular price R 290.00
Sale price R 290.00 Regular price R 290.00
Tax included.

Author: Helene de Kock

ISBN: 9780798182881

Twee vroeë romans deur een van Afrikaans se gewildste liefdesverhaalskrywers. Albei verhale speel af in die Vrystaatse Riemland, die heimat van die Bassons en Baumanns, twee families wie se geskiedenis deur vriendskap en intrige verweef is. In Ver vlug na môre reis Eugene Basson na Europa om te gaan vasstel wat van sy gevoelens vir die mooi blonde Elsje geword het. In Met vandag se brood is Renier, die jong dominee op Petrusdal, vasgevang tussen sy verstand en sy hart.

Twee lekkerleesverhale saamgebind in een boek om die nuwe jaar mee af te skop.
READ MORE