Herlewing: Transvaal en die Grensgebiede in die Naoorlogsjare, 1902-1910 (Paperback)
Regular price
R 420.00
Sale price
R 420.00
Regular price
R 420.00
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Author: Karel Schoeman
ISBN: 9781485313342
In die vierde deel van die reeks Imperiale somer word aan Marabastad, die separatistiese kerke, die opkoms van die Afrikaners in die naoorlogsjare, die emigrasie van blankes na Oos-Afrika ná die oorlog, en die veldtog ten behoewe van die Indiërbevolking onder leiding van Gandhi aandag gegee. Anekdotes en kameebeskrywings kleur die vertelling in.
Dié deel lewer 'n belangrike bydrae tot 'n voorheen minder bekende tydperk in die Suid-Afrikaanse geskiedenis en sal 'n wye leespubliek en nie net vakkundiges nie boei.
READ MORE
