Skip to product information

Historikus: 'n Outobiografie (Afrikaans Edition) (Paperback)

Regular price R 470.00
Sale price R 470.00 Regular price R 470.00
Tax included.

Author: Hermann Giliomee

ISBN: 624066835

As uitgesproke kommenatator wat voor en na 1994 met die regering gebots het, een van die Dakar-gangers wat al in die 1980s die ANC gaan ontmoet het en wereldkenner van die Afrikaners, is Giliomee ten nouste betrokke by ons land se geskiedenis - en hoe ons dit verstaan. Hier verweef hy sy eie lewensverhaal met die van die land en die mense wat hom fassineer in leesbare, narratiewe vorm, vol staaltjies en onvertelde verhale.
READ MORE