Skip to product information

Hier Verlaat Ek Jou

Regular price R 235.00
Sale price R 235.00 Regular price R 235.00
Tax included.

Author: Miriam Telanie

Imprint: Human & Rousseau (Pty) Ltd

ISBN: 9780798182041

Senobia Arendse, ’n taalversorger van Prins Albert, se toekoms lê en wink waar sy vroegoggend in Bellville op haar nuwe woonstelmaat wag. Palesa word vergesel deur drie dashing jongmanne. En dis veral die selfversekerde DJ, Ayanda Ngubane, met sy breë glimlag, wat haar beïndruk. Maar net wanneer Senobia begin dink haar nuwe lewe is maanskyn en rose, stap die verlede saam met Palesa by die voordeur in. Mondeo Hendricks, haar eerste liefde, is terug asof dit nog altyd in die sterre voorspel is.  
READ MORE