Skip to product information

Hoezit, Antie? Vrikkie hier (Paperback)

Regular price R 99.00
Sale price R 99.00 Regular price R 194.01
Tax included.

Author: Deon Visser

ISBN: 9780798176422

Vrikkie Visser is 'n fiktiewe karakter wat die mense se harte gesteel het met sy briewe aan sy “Antie”, in Volksblad en op Facebook. Vrikkie vertel van sy wedervaringe met sy oom Vissie, sy vriend Bra Pietie en sy antie Velti, en praat oor alles van dieet tot rugby en landsake. Vrikkie, al kan hy nie spel nie, se briewe is vol menslikheid en baie humor. Dis storievertel op sy beste.
READ MORE