Skip to product information

Hoezit! Die wonderwereld van my liggaam

Regular price R 90.00
Sale price R 90.00 Regular price
Tax included.

Author: Jaco Jacobs

Imprint: LAPA Publishers

Binding / Format: Paperback / softback

Publisher: LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms)

Page Count: 48

ISBN: 9780799384451

Waarom is 'n gaap aansteeklik? Hoekom is party mense kleurblind? Wat laat jou hik? Hoeveel keer klop jou hart per dag? Ontdek die wonderlike wereld van die menslike liggaam met hierdie boek propvol prettige feite en aktiwiteite! Met 48 bladsye vol fassinerende feite, volkleurfoto's en hope aktiwiteite, speletjies en kopkrappers waarmee jy die wonderwereld van die menslike liggaam kan verken, is hierdie boek gewaarborg om jong feitevrate se tone te laat omkrul van lekkerkry! Vind meer uit oor die verskillende liggaamstelsels wat jou aan die lewe hou, ontdek fassinerende feite oor jou hart, brein en ander organe, en vind uit waarom kieme jou siek kan maak en hoe om hulle te beveg! Die temas en aktiwiteite maak hierdie reeks boeke die perfekte hulpbron vir skoolprojekte en sal sorg vir ure se prettige vermaak by die huis.
READ MORE