Skip to product information

Honey Tales Afrika 4: Wild en Wonderlik (Paperback)

Regular price R 170.00
Sale price R 170.00 Regular price R 170.00
Tax included.

Author: Carol Honey

ISBN: 9780620932967

Boek 4 beklemtoon die familielewe van die diereryk en hoe hulle mekaar beskerm en koester. Die boekie stel kinders ook bekend aan die belangrikheid en wonder van die natuurlike wêreld van die weer soos wolke, reën en donderstorms.

Beskikbaar in Engels en Afrikaans.
READ MORE