Skip to product information

Hou die Kruit Droog

Regular price R 295.00
Sale price R 295.00 Regular price R 295.00
Tax included.

Author: C. Johan Bakkes

Imprint: Protea Boekhuis

Publisher: Protea Boekhuis

ISBN: 9781485312154

C. Johan Bakkes is die geliefde skrywer van aweregse reisjoernale soos Norrevøk, Moertoe die vreemde in en Nou’s ons in ons donner in en Erfgeld is swerfgeld. Hierdie boek bevat sy roerende, inspirerende en vreksnaakse Facebook-plasings in inperkingstyd, toe hy gereeld vir sy lesers gevra het om hul kruit droog te hou.

Saam met foto’s uit sy albums en lekker filosofiese, snaakse brokke uit sy vorige boeke word dit so persoonlik soos ’n kuier om ’n hardekoolvuur. Die kwasterige Bakkes tree in al sy grinterige glorie na vore. Dis ? dol reis vol humor en deernis.
READ MORE