Hou Jou Oe Oop
Regular price
R 290.00
Sale price
R 290.00
Regular price
R 290.00
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Author: Brian Fredericks
ISBN: 9780798182744
Ricardo woon in Kewtown saam sy ma, ouer broer, Anton, en sussie, Tracy, wat deurmekaar is met die gangster van die blokke, Capone. Maar voor Ricardo sy oë uitvee, is beide sy ma en broer oorlede, en eindig hy op in ’n wendyhuis agter op Capone se jaart. Hoe moet hy maak, as hy nie eers vir sy girlfriend, Mentha, ’n bord warm kos kan aanbied of ’n Sealy Posturepedic vir hulle kan koop nie?
’n Meesleurende bildungsroman deur die bekroonde skrywer van As die Cape Flats kon praat.
’n Meesleurende bildungsroman deur die bekroonde skrywer van As die Cape Flats kon praat.
READ MORE
