Hou Snoekels Dop, Wikkels Vark! (Picture Book)
Regular price
R 160.00
Sale price
R 160.00
Regular price
R 160.00
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Author: Mick Inkpen
ISBN: 9781869195441
Wikkels Vark kry 'n verrassingspakkie by 'n partytjie. Hy is so gretig om dit oop te maak, dat hy sy sagte speelding Snoekels aan 'n ballon vasbind, en nie sien wat gebeur nie! Met die oulike Wikkels Vark in die hoofrol, is hierdie n oulike verhaal oor skeidingsangs; 'n situasie wat elke ouer en kind sal herken.
READ MORE
