Huisgenoot Groot Blokraaiselboek 13 (Paperback)
Regular price
R 210.00
Sale price
R 210.00
Regular price
R 210.00
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Author: Phanie Alberts
ISBN: 9780798150651
Nog 'n splinternuwe versameling van 60 van Huisgenoot se altyd gewilde groot blokraaisels, met hulle oplossings agterin die boek. Al verkoop Huisgenoot se Groot Blokraaiselboek 10, 11 en 12 steeds flink, sal die derduisende liefhebbers verheug wees dat daar ná twee jaar weer 'n nuwe boek is.
READ MORE
