Skip to product information

Huisgenoot: Het Jy Geweet? (Paperback)

Regular price R 250.00
Sale price R 250.00 Regular price R 250.00
Tax included.

Author: Huisgenoot

ISBN: 9781776077632

Het jy geweet dat sebras eintlik swart met wit strepe is? Dat die Bloukransbrug die hoogste brug in Afrika is? Of dat Tafelberg miljoene jare gelede die bodem van ’n vallei was? ’n Versameling onderwerpe uit Huisgenoot se gewilde Het jy geweet?-reeks is nou vir die eerste keer beskikbaar. Verstommende feite en infografika sal help om nuuskierige kinders te kweek en volwassenes opnuut laat besef hoe min hulle eintlik oor Suid-Afrika en die fassinerende wêreld om ons weet.

READ MORE